
Vaste Deposito
Voordele van Oranjekas se Vaste Deposito's:
- Geen maandelikse kostes
- Net transaksiekostes betaalbaar
- Gratis staat op aanvraag
- Rente kan maandeliks getrek of oorgeplaas word
- Rente word maandeliks gekapitaliseer
- Geld dadelik beskikbaar aan die einde van die tydperk
- Aandeelhouding is 'n vereiste
- R2,00 vir 'n maandelikse selfoonboodskap met saldo
KOERSE
Koerse onderhewig aan prima koers - PENSIONARISSE + 0,5%
Tydperk (Maande) | R 1000 - R 10 000 | R 10 001 - R 50 000 | R 50 001 - R 100 000 | R 100 001 - R 150 000 | R 150 001 - Onbeperk |
| 3 |
4,5% | 4,75% | 5,0% | 5,25% | 5,5% |
| 6 | 4,75% | 5,0% | 5,25% | 5,5% | 6,0% |
| 12 | 5,0% | 5,25% | 5,5% | 6,0% | 6,5% |
| 24 | 5,25% | 5,5% | 6,0% | 6,5% | 7,0% |
| 36 | 5,75% | 6,0% | 6,5% | 7,0% | 7,5% |
| 48+ | 6,0% | 6,5% | 7,0% | 7,5% | 8,0% |