Spaar en Krediet Koöperatief Kontak Oranjekas


Spaar

Daar is twee spaarprodukte wat ons aan u kan bied :

1. GEWONE SPAAR

  • Geen vaste maandelikse kostes
  • Betaal net vir transaksies gedoen
  • Gratis selfoonboodskap met elke transaksie
  • R2,00 vir 'n maandelikse selfoonboodskap met saldo
  • Fondse altyd beskikbaar
  • Gunstige rentekoers van 3,5% per jaar op gunstige saldo
  • Gratis telefoniese navraag

2. SPAARKAS

  • Al die voordele van die gewone spaar
  • Minimum saldo van R 10 000
  • Gunstige rentekoers van 4,5% per jaar op gunstige saldo
  • Aandeelhouding 'n vereiste
  • R2,00 vir 'n maandelikse selfoonboodskap met saldo