Spaar en Krediet Koöperatief Kontak Oranjekas


Lenings

Oranjekas bied verskeie leningsopsies:

  • Verbandlenings
  • Noodlenings
  • Persoonlike lenings
  • Motorfinansiering
  • Batefinansiering
  • Studielenings
  • Oorbruggingsfinansiering

Rentekoerse op die lenings is baie gunstig en word bepaal deur die risikoprofiel van die kliënt.