
Debietorders
Oranjekas kan ook debietopdragte vir kliënte hanteer. Tans is daar 'n hele paar organisasies vir wie Oranjekas die debietopdragte hanteer. Hierdie diens is beskikbaar vir privaat persone asook besighede.
Kostes vir die diens is beskikbaar op aanvraag.