Wie is in beheer van Oranjekas? Die lede is die hoogste gesag by Oranjekas, en die lede verkies 'n direksie asook 'n toesighoudende komitee. Die direksie verkies op hul beurt die bestuur.
1. DIREKSIE
2. TOESIGHOUDENDE KOMITEE
3. BESTUUR