Tuis
Produkte
Aandele
Spaar
Vaste Deposito
Lenings
Debietorders
Agtergrond
Nuusbrokkies
Navrae
Kontakbesonderhede
Aflaaie
ELEKTRONIESE BANKDIENSTE !
   
 


Oranjekas kan ook debietorders vir kliënte hanteer.  Tans is daar 'n hele paar organisasies vir wie Oranjekas die debietorders hanteer.

  • VVK (Volksraad Verkiesings Kommissie
  • Kommando Korps
  • Verkennerbeweging van SA
  • AVKB (Afrikaner Volkskultuur Bond)
  • Majuba Boerevolk Trust

Kostes vir die diens is beskikbaar op aanvraag.

U kan ons ook skakel as u wil bydrae na enige van die organisasies, of enige ander volksgerigte organisasie van u keuse.