
Oranjekas bied verskeie lenings opsies:
- Verbandlenings
- Noodlenings
- Persoonlike lenings
- Motorfinansiering
- Bate finansiering
- Studielenings
- Oorbruggingsfinansiering
Rentekoerse op die lenings is baie gunstig en word bepaal deur die risikoprofiel van die kliënt.

|