| | 
Voordele van Oranjekas se Vaste Deposito's :
- Geen maandelikse kostes
- Net transaksie kostes betaalbaar
- Gratis staat op aanvraag
- Rente kan maandeliks getrek of oorgeplaas word
- Rente word maandeliks gekapitaliseer
- Geld dadelik beskikbaar aan die einde van die tydperk
KOERSE
{Koerse onderhewig aan prima koers - PENSIONARISSE + 0,5%}
Tydperk (Maande) | R 1000 - R 10 000 | R 10 001 - R 50 000 | R 50 001 - R 100 000 | R 100 001 - R 150 000 | R 150 001 - Onbeperk | | 3 | 6,0% | 6,5% | 7,0% | 7,5% | 8,0% | | 6 | 6,5% | 7,0% | 7,5% | 8,0% | 8,5% | | 12 | 7,0% | 7,5% | 8,0% | 8,5% | 9,0% | | 24 | 7,5% | 8,0% | 8,5% | 9,0% | 9,5% | | 36 | 8,0% | 8,5% | 9,0% | 9,5% | 10,0% | | 48+ | 8,5% | 9,0% | 9,5% | 10,0% | 10,5% |
| |