| | 
Daar is twee spaar produkte wat ons aan u kan bied :
1. GEWONE SPAAR
- Geen vaste maandelikse kostes
- Betaal net vir transaksies gedoen
- Gratis selfoonboodskap maandeliks oor saldo, en met elke transaksie
- Fondse altyd beskikbaar
- Rentekoers van 3,5% per jaar op gunstige saldo
- Gratis telefoniese navraag
2. SPAARKAS
- Al die voordele van die gewone spaar
- Minimum saldo van R 10 000
- Rentekoers van 5% per jaar op gunstige saldo
- Aandeelhouding 'n vereiste

| |