Tuis
Produkte
Aandele
Spaar
Vaste Deposito
Lenings
Debietorders
Agtergrond
Nuusbrokkies
Navrae
Kontakbesonderhede
Aflaaie
ELEKTRONIESE BANKDIENSTE !
   
 


Word nou deel van Oranjekas deur aandele op te neem en so u lidmaatskap te bevestig.

‘n Minimum van 5 aandele word benodig om aan te sluit by ons koöperatiewe bank, teen ‘n prys van R100 elk. ‘n Jaarlikse administrasiefooi van R50 is ook betaalbaar, plus seëlgeld vir die aandele.

Vir slegs R 551.25 kan u dus mede-eienaar word van die Oranjekas Koöperatiewe Bank.

Help ons bou aan ‘n toekoms vir die Afrikaner deur ‘n volkseie ekonomie te vestig!